Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Skool vakansie op n plaas deurbring - kinders en studente » Allerlei » Buitelewe en Avontuur » Soek » soeknet.co.za

Skool vakansie op n plaas deurbring - kinders en studente Skool vakansie op n plaas deurbring - kinders en studente  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Skool vakansie op n plaas deurbring - kinders en studente

Ons begin n program waar skool kinders (12-18) en Agri-studente vakansies op n plaas kan deurbring, en plaas lewe (em plaas werk - BOER) kan ervaar.

Die program is gerig op veral dorpsjaies wat bietjie plaas lewe wil ervaar.

Studente en skool kinders kan n week op n slag op die plaas bly - of die hele vakansie...

 

Ond wil week of daar belangstelling is in so iets..

epos ons gerus:  ekwilboer@basillia.com

Die plase is in Mpumalanga 

Vorige11 van 33Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Davidmouton sal kan kontak.
Geadverteer deur: Davidmouton
Alle advertensies deur Davidmouton.
'n soeknet lid sedert 2016-06-27.
Centurion - Gauteng

2668 besigtigings.
Geadverteer op 2016-06-27 16:04:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.