Soek Tuisblad » Soek  » Kuns » Ander Kuns
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Sit jou Digwerk op Cd! » Ander Kuns » Kuns » Soek » soeknet.co.za

Sit jou Digwerk op Cd! Sit jou Digwerk op Cd!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Sit jou Digwerk op Cd!

R5 000.00
Foto 1: Sit jou Digwerk op Cd!
Foto 2: Sit jou Digwerk op Cd!
Foto 3: Sit jou Digwerk op Cd!
Foto 1: Sit jou Digwerk op Cd!
Foto 2: Sit jou Digwerk op Cd!
Foto 3: Sit jou Digwerk op Cd!

 Hallo Daar alle kustenaars Skrywers Digters. My naam is Jana ek is n Radio omroepster en eienaar van my eie besigheide. Radio Suidkus  hier in Natal asook Golden Voice Voice Over Productions. Ek help Digters en Skrywers om hul werk op CD vas te le. Dit maak n pragtige geskenk aan iemand en jy kan dit ook verkoop. Kom ek verduidelik hoe ek te werk gaan.

Jy  stuur 25 van jou beste gedigte wat ek dan profesioneel met my stem opneem met pragtige gepaste agtergrond musiek wat saggies speel terwyl ek dit lees. Dit gaan deur n edit proses wat ek dan master.

My pakket bestaan uit...jy kry

25 gedigte in studio  profesioneel opgeneem

50 Cd"s

50 x kassies

ontwerp  vir kassie en Disk van jou keuse..insluitend jou foto en biografie 

verpakking

Versending is opsioneel

IBS NO Opsioneel 

Tyd van die hele proses 25 dae

Betalings voorwaardes 50% deposito ander 50% betaalbaar met voltooiing van Cd

Sien voorbeeld van Cd Digter wie se werk al voltooi  hier gebruik as voorbeeld

Foto van my aangeheg Studio opname 'Wees stil"geskryf deur Driekie Grobler Voorgelees deur my: Jana Swart

My facebook profiel val onder Jana Swart Radio Suidkus 

Vorige5 van 14Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander Kuns.

Kontak Janaonradio via e-pos
Geadverteer deur: Janaonradio.
'n soeknet lid sedert 2015-05-26.
Alle advertensies deur Janaonradio.
Ogies - Mpumalanga

1718 besigtigings.
Geadverteer op 2015-05-26 14:11:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.