Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
SHEQ Assistent SHEQ Assistent  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.

SHEQ Assistent

R7 500.00

SHEQ Assistent vakatures beskikbaar in a verpakkingstoor by kaas produsente in die omgewing van Riversdal

 

Minimum vereistes: 

SA Identiteits dokument

SA Lisensie met eie vervoer

Graad 12

Beskik oor goeie verbale en geskrewe taal gebruik in Engels en Afrikaans

Formele kwalifikasie in Voedselwetenskap / Mikrobiologie / Biotegnologie / SHEQ (Chemie kwalifikasies word nie aanvaar nie)

 

Vorige ondervinding in die volgende sal 'n aanwins wees:

1. FSSC 22000 en IBL dokumentasie

2. Interne en Eksterne Audits

3. Koördinering van spoor oefeninge 

4. Koördinering van Regstellende aksies en nie-nakoming van die sisteem 

5. Kwaliteit kontrole van Ontvangs tot by die Afsending van produkte 

6. Adviseer lyn bestuur met die implementering van nuwe of huidige SHEQ- verwante wetgewing, regulasies en Ondernemings standaarde insluitend maar nie beperk tot Brand voorkoming, gesondheid en veiligheid bewus making en opleiding

7. Ondersoek voorvalle en ongelukke

8. Assisteer om al die vereiste dokumentasie te ontwikkel, in te samel, operasionele verslae en terugvoering te gee sodat die sisteem onderhewig kan wees aan die OHSAS 18001 and ISO 14001 standaarde, insluitend korrektiewe en voorkomende maatreëls.

 

Sou u belangstel kan die CV, kwalifikasies en lisensies gestuur word aan admin@jirehfoods.co.za of kontak Louné Jordaan on (028)7132926.

1 van 5Volgende
Adverteer nou GRATIS in Produksie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Produksie.

 
Kontak Jirehfoods via e-pos.
Telefoon Nommer:0287132926
Geadverteer deur: Jirehfoods
'n soeknet lid sedert 2018-11-05.
Alle advertensies deur Jirehfoods .

Kroonstad - Vrystaat
Kaart vir Kroonstad,Vrystaat,Suid Afrika

110 besigtigings.
Geadverteer op 2018-11-05 15:36:40.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-17 15:04:07 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.14340 sekondes vir 54.167.15.6