Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Shapes for Women Franchise » Fiksheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Shapes for Women Franchise Shapes for Women Franchise  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Shapes for Women Franchise

R120 000.00
Foto 1: Shapes for Women Franchise

Hierdie is 'n ideale geleentheid om van jou huis af te werk!!  Die "circuit" bestaan uit 18 stasies waarvan 9 masjiene is wat die belangrike spiere in jou liggaam oefen.  Mense sluit aan vir 'n jaar teen tussen R250 en R290 per maand en publieke vakansiedae en saterdae is jou eie keuse.  Die besigheidsure is vroegoggend en laat middag.  Ek het 'n persoonlike afrigter wat die middag skof doen en dan is ek vry.

Ek en my aanstaande verhuis na die vrystaat vroeg in volgende jaar en ek wil nie die besigheid tot nuut laat gaan nie - nuwe Franchises verkoop tans vir R240 000. 

Vorige12 van 13Volgende
Adverteer nou GRATIS in Fiksheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Fiksheid.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Lize2213 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Lize2213
Alle advertensies deur Lize2213.
'n soeknet lid sedert 2011-11-21.
Brooklyn Square - Gauteng

5585 besigtigings.
Geadverteer op 2011-11-21 17:14:14.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.