Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Selfsorg eenhede op Rivier » Safari » Buitelewe en Avontuur » Soek » soeknet.co.za

Selfsorg eenhede op Rivier Selfsorg eenhede op Rivier  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Selfsorg eenhede op Rivier

Drie selfsorg eenhede in Parys met mooi Rivier uitsig. 

 

Familie eenheid ten volle gemeubileerd twee slaapkamer een badkamer sitkamer eetkamer en groot kombuis.  Toegerus vir vier mense (kan twee ekstra mense akkomodeer). R300 per persoon per nag.

Twee gemeubileerde selfsorg eenhede toegerus vir twee mense onderskeidelik.  Een slaapkamer sitkamer eetkamer badkamer kombuis.  R300 per persoon per nag.

Al hierdie eenhede is reg oorkant die rivier en het die mooiste uitsig.  Vir meer besonderhede/besprekings skakel Colin 083 2600 190 

 

 

 

Vorige3 van 11Volgende
Adverteer nou GRATIS in Safari

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Safari.

Telefoon Nommer:0164212009
Selfoon Nommer:0832600190
Geadverteer deur: Colin.
'n soeknet lid sedert 2011-04-01.
Alle advertensies deur Colin.
Parys - Vrystaat

3716 besigtigings.
Geadverteer op 2011-04-02 05:16:52.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.