Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Sekuriteitsbeampte op plaas » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Sekuriteitsbeampte op plaas Sekuriteitsbeampte op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Sekuriteitsbeampte op plaas

Ek soek 'n sekuriteitsbeampte wat ons  gewapende respons kan behartig op die plaas. Hy moet 'n handwapen met 'n wettige lisensie besit. 'n netjiese 3 slaapkamer huis met 2 lugverkoelers, Eskom en water is ingesluit. Huis oppas van eienaars se huis, tydens afwesigheid, word verlang. Alle kos ingesluit met huisopas. 'n Ernstige hondeliefhebber en die aanpasbaarheid by ons kultuur is baie belangrik. Herstel van elektriese heining en hekke is 'n vereiste. Omdat die huis en voordele ingesluit is, kan ek net R5000 kontant 'n maand aanbied... Cv' s na heidi.fourie23@gmail.com
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Heidif sal kan kontak.
Geadverteer deur: Heidif
Alle advertensies deur Heidif.
'n soeknet lid sedert 2021-02-19.
Addo - Oos-Kaap

160 besigtigings.
Geadverteer op 2021-02-19 16:25:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!