Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Wild
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Sables » Lewende Hawe » Wild » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Sables  Sables  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Sables

R220 000.00
Foto 1: Sables
Foto 2: Sables
Foto 3: Sables
Foto 1: Sables
Foto 2: Sables
Foto 3: Sables

Hier is 15 koeie ( oudste koei is 7 jaar) waarvan 2 reeds 2 bul kalfies gekalf het, hulle gaan verniet saam die ma's. - Die ander is almal dan moontlik dragtig.

Dan is daar 6 verse, hulle kan dan ook moontlik dragtig wees. Hulle loop in die Gravalotte/Tzaneen area.

21 Koeie en verse @ R 220 000 stuk btw uitgesluit.

Dan die Big Boy soos die eienaar hom gedoop het, hy se hy is "stunning".

Hy is 46,5 duim, hy is 5,5/6 jaar oud. Hulle gaan hom more weer laat meet en toets. Sal jou laat weet, dalk maak hy 47''. Hy loop in die Steenbokpan/Buffelsdrift arae.

Suiwer Matetsi bul @ R 800 000 btw uitgesluit - onderhandelbaar.

Daar het jy alles my vriend, praat met my.
Adverteer nou GRATIS in Wild

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Wild.

Kontak Killboy via e-pos.
Telefoon Nommer:0823396604
Selfoon Nommer:0823396604
Geadverteer deur: Killboy
'n soeknet lid sedert 2011-10-11.
Alle advertensies deur Killboy.

Brakpan - Gauteng
Kaart vir Brakpan,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.2908111, 28.3228165

16528 besigtigings.
Geadverteer op 2011-10-11 14:30:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.