Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

saai bees hoenders ervaring » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

saai bees hoenders ervaring saai bees hoenders ervaring  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

saai bees hoenders ervaring

eks Henro pieterse eks jonk en wil graag werk. ek bly my hele lewe nog op n plaas en saai boerdery is in my bloed ek verlang graag na n werk waar ek saai kan doen ekt die vorege 2 seisoene saad produksie geplant vir pannar ek bestuur tans n beeste kudde van 500 koeie en was laasjaar betrokke by hoenderhokke bou en ken van bestuur ook.

ek is 20 jaar oud rook nie en drink ook nie sommer nie is betroubaar kan met personeel werk doen tans nogsteets ek weet hoe om te reel ek het baie praktiese ervaring  

ek belowe jou jy sal nie spyt wees nie

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Henro via e-pos.
Telefoon Nommer:0765454132
Selfoon Nommer:0765454132
Geadverteer deur: Henro
'n soeknet lid sedert 2012-07-16.
Alle advertensies deur Henro.

Biesiesvlei - Noordwes

2783 besigtigings.
Geadverteer op 2012-07-16 22:17:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.