Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Saagmeule » Vervaardiging » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Saagmeule Saagmeule  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Saagmeule

R75 000.00
Foto 1: Saagmeule
Foto 2: Saagmeule
Foto 3: Saagmeule
Foto 1: Saagmeule
Foto 2: Saagmeule
Foto 3: Saagmeule

 Ons verskaf verskuifbare saag meulens .

sny jou eie planke, balke ,stompe enige plek.

Gebou vir afrika toestande lig genoeg om rond te skuif maar sterk genoeg vir harde werk.

ons  saagmeulens kom in twee grootes ,

LM29 wat stompe tot en met 720cm deursnee kan sny en,

Hd36 wat stompe tot en met 900cm deursnee kan sny.

kom standaard met i ses meter bed wat i stomp van 4.8meter lank kan sny. 

verskillende modelle beskikbaar, petrol , elektries en i sleepwa opsie is ook beskikbaar

Pryse wissel van R75000.00 tot R164730.00 

kontak my gerus vir meer inligting 

Vorige3 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging.

Kontak Austro via e-pos.
Telefoon Nommer:0832844455
Selfoon Nommer:0832844455
Geadverteer deur: Austro
'n soeknet lid sedert 2015-09-11.
Alle advertensies deur Austro.

Stormmill - Florida - Gauteng

4077 besigtigings.
Geadverteer op 2015-09-28 12:10:49.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.