Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Komunes
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Ruim, gemeubileerde kamer in tuinnwoonstel Ruim, gemeubileerde kamer in tuinnwoonstel  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom speel en wen!

Ruim, gemeubileerde kamer in tuinnwoonstel

R4 200.00

Ruim, gemeubileerde kamer te huur in tuinwoonstel, Menlopark, vir enkellopende persoon. Ideaal vir ernstige student of moontlik jong werkende persoon. 

  • Slegs 3,5 km van Tukkies se hoofhek. Huis is binne 'n sekuriteitsarea geleë, baie veilig. 
  • Veilige parkeerplek.  
  • Deel die toegeruste kombuis en badkamer met slegs een ander manlike derdejaarstudent.
  • Huur sluit in aandetes van Maandag tot Donderdag. 
  • Kamer word een keer per week skoongemaak.
  • Gratis Wifi ingesluit.
  • Wasmasjien beskikbaar vir gebruik deur huurder.

Ongelukkig geen rokers of troeteldiere nie – daar is reeds 2 honde op die perseel. Kamer is beskikbaar vanaf 14 Julie 2018.

1 van 7Volgende
Adverteer nou GRATIS in Komunes

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Komunes.

 
Kontak Altavn via e-pos.
Telefoon Nommer:+27823393309
Geadverteer deur: Altavn
'n soeknet lid sedert 2018-06-05.
Alle advertensies deur Altavn.

Menlopark - Gauteng
Kaart vir Menlopark,Gauteng,Suid Afrika

239 besigtigings.
Geadverteer op 2018-06-05 18:00:30.
WhatsApp Iemand.
 

2018-09-24 23:17:48 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.03510 sekondes vir 54.80.58.121