Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Boubedryf
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Restorasie werk » Boubedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Restorasie werk Restorasie werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Restorasie werk

R1.00
Ek is opsoek na enige werk in die Noord/ NoordOos Kaap of Vrystaat.  ek het onlangs alles verloor, huis werk vrou en my kinders.  ek is bereid om enige werk te doen om n nuwe lewe te begin. ek kan bouwerk doen, restorasie werk, eks goed in debieteure, ek is n goeie rugbyafrigter indien daar n klub of skool is wat my dienste kan gebruik. woon tans in Jhb maar wil graag in klein plattelandse dorpie my nuwe lewe begin
Vorige6 van 23Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boubedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boubedryf.

Kontak Jacovee51 via e-pos.
Selfoon Nommer:0724620619
Geadverteer deur: Jacovee51
'n soeknet lid sedert 2017-03-17.
Alle advertensies deur Jacovee51.

Johannesburg - Gauteng

1580 besigtigings.
Geadverteer op 2017-03-17 06:05:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!