Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Remedieerende Pos » Onderwys en Opvoeding » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Remedieerende Pos  Remedieerende Pos  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Remedieerende Pos

KOEDOESRAND AKADEMIE

streef daarna om gehalte onderwys asook individuele opleiding te voorsien aan sy leerders op ‘n Christelike grondslag en daardeur leerders te lei tot volwaardige burgers met ‘n goeie selfbeeld in ‘n gelukkige, geborge en veilige omgewing.

 

REMEDIëRENDE POS BESKIKBAAR

  • B.Ed. (Intermediêr of Senior Fase)

  • Remediërende aanvullings

  • ‘n Passie vir kinders hê in hul ontwikkelings fase

  • Hoë vlak van inisiatief vereis

  • Hoë vlak van energie noodsaaklik

 

Kom sluit by ons aan en beleef ‘n oplewing in kwaliteit opvoeding.

 

Aansoeke sluit: 15 Des 2014

Begin Datum: 19 Jan 2015

 

Stuur CV na:

koedoesrand@impakcentres.co.za of varkieenkie@gmail.com 

Kontak ons op:

083 645 3082 of 060 509 5716

Vorige18 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding.

Kontak Koedoesrand via e-pos
Geadverteer deur: Koedoesrand.
'n soeknet lid sedert 2014-11-23.
Alle advertensies deur Koedoesrand.
Marken - Limpopo

5828 besigtigings.
Geadverteer op 2014-11-23 16:04:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.