Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

REKENKUNDIGE KLERKSKAP VAKATURE » Finansieel » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

REKENKUNDIGE KLERKSKAP VAKATURE REKENKUNDIGE KLERKSKAP VAKATURE  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

REKENKUNDIGE KLERKSKAP VAKATURE

Foto 1: REKENKUNDIGE KLERKSKAP VAKATURE

Bewese rekeningkundige ervaring, verkieslik as 'n rekeningkundige klerk.

Kennis van boekhouding en basiese rekeningkundige prosedures.

Ondervinding van MS Office, Pastel Partner en VIP Payroll.

Praktiese ervaring met sigblaaie (spreadsheets) en die opstel  van finansiële state.

Akkuraatheid en aandag aan detail.

Voldoen aan universiteitstoelatingvereistes.

Naskoolse kwalifikasie sal ‘n aanbeveling wees.

 

Salaris sal bespreek word gedurende die onderhoud.
1 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Finansieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Finansieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy S en p sal kan kontak.
Geadverteer deur: S en p
Alle advertensies deur S en p.
'n soeknet lid sedert 2020-11-16.
Waterkloof Ridge - Waterkloof - Gauteng

62 besigtigings.
Geadverteer op 2020-11-25 16:13:10.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.