Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Projek Bestuurder » Informasie Tegnologie » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Projek Bestuurder Projek Bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Projek Bestuurder

Ek is opsoek na Projek Bestuurder posisie in IT ek het 21 jaar ondervinding in Inligting tegnologie. Ek het begin as programmeerder enmy self opgewerk na projek bestuur. Ek was besigheid eenheid bestuurder vir 18 jaar in BCX. Van hier het ek vir 9 jaar my eie IT ontwikkelings Maatskappy bestuur. Agv omstandighede het ek twee groot kontrakte verloor. Nou is ek opsoek na werk.
Vorige3 van 4Volgende
Adverteer nou GRATIS in Informasie Tegnologie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Informasie Tegnologie.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Theokruse sal kan kontak.
Geadverteer deur: Theokruse
Alle advertensies deur Theokruse.
'n soeknet lid sedert 2013-05-27.
Rietondale - Moot - Gauteng

1379 besigtigings.
Geadverteer op 2013-05-27 17:27:34.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.