Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Kinder Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Professor Pom en die Molekules » Kinder Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Professor Pom en die Molekules Professor Pom en die Molekules  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Professor Pom en die Molekules

R120.00
Foto 1: Professor Pom en die Molekules

Professor Pom en die molekules
 
Ontmoet vir Professor Pom en sy vriende: Kleinjan die mensekind, Petunia die potplant, die sokkies, Links en Regs, en die Dingetjie.  En dan is daar natuurlik Bek, die ou grootprater, wat alewig besig is om die eksperimente deurmekaar te krap!

Met Albert Maritz as die stem van Professor Pom!

Episodes:
1. Wat is fout met Professor Pom?
2. Bek die grootprater
3. Kleinjan maak 'n plan
4. Links en Regs verdwaal
5. Petunia kry verkoue
6. Bek en die kompetisie
7. Dingetjie raak weg
 

Stories deur Anna Emm.
Met stemme van Albert Maritz, Esther von Waltsleben, Jan-Hendrik Opperman en Guilma Stander.
Vervaardig deur Anna Emm Productions 2012
Vorige9 van 26Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annaemm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annaemm
Alle advertensies deur Annaemm.
'n soeknet lid sedert 2010-07-19.
Parow - Wes-Kaap

3098 besigtigings.
Geadverteer op 2012-11-22 12:09:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.