Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Produksie Bestuurder - Kweker » Saad, Saailinge en Plante » Plante » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Produksie Bestuurder - Kweker Produksie Bestuurder - Kweker  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Produksie Bestuurder - Kweker

R16 000.00

ewas-produksiebestuurder vir ‘n Top Kweekhuis Boerdery in die Waterberge

Aansoeker tussen die ouderdom van 25 – 42 jaar.

‘n Landbou/b-com/ambag kwalifikasie sal help.

Rekenaarvaardighede absoluut noodsaaklik.

Dinamiese, hardwerkende, leergierige persoon, met goeie bestuurs/leierskap vermoëns.

Waardes en normes baie belangrik, asook ‘n nie-roker.

Horlosiekykers moet asb. nie aansoek doen vir die pos nie.

Moet lief wees vir lees!

Passie hê vir die landbou.

Baie ruimte om te groei in die besigheid.

Behuising en goeie voordele! 

STUUR CV : intensieweboerdery@gmail.com 

Vorige8 van 11Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plante.

Kontak Intensiewe boerdery via e-pos
Geadverteer deur: Intensiewe boerdery.
'n soeknet lid sedert 2016-01-04.
Alle advertensies deur Intensiewe boerdery.
Naboomspruit - Limpopo

1386 besigtigings.
Geadverteer op 2016-01-11 16:10:43.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!