Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Produksie Bestuurder - Kweker » Saad, Saailinge en Plante » Plante » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Produksie Bestuurder - Kweker Produksie Bestuurder - Kweker  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Produksie Bestuurder - Kweker

Gesoek:

Gewas-produksiebestuurder vir ‘n Top Kweekhuis Boerdery in die Waterberge.

Aansoeker tussen die ouderdom van 25 – 40 jaar.

‘n Landbou/b-com/ambag kwalifikasie sal help.

Rekenaarvaardighede absoluut noodsaaklik.

Dinamiese, hardwerkende, leergierige persoon, met goeie bestuurs/leierskap vermoëns.

Waardes en normes baie belangrik, asook ‘n nie-roker.

Horlosiekykers moet  nie aansoek doen vir die pos nie.

Moet lief wees vir lees!

Passie hê vir die landbou.

Baie ruimte om te groei in die besigheid.

Behuising en voordele!

 

Stuur CV per e-pos na: intensieweboerdery@gmail.com

 

Vorige9 van 11Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plante.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Intensiewe boerdery sal kan kontak.
Geadverteer deur: Intensiewe boerdery
Alle advertensies deur Intensiewe boerdery.
'n soeknet lid sedert 2016-01-04.
Christiana - Noordwes

2256 besigtigings.
Geadverteer op 2016-01-04 14:52:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.