Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas » Huur » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.55Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.74Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.97Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.64Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.14Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1661Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.21Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2341Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.77Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2413Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.19Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5062Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.27Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.48Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.15Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.71Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.48Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0600Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0461Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0362Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0837Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0183Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.78Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.17Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.06Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.26Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0301Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7817Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1768Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.70Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4399Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.60Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1369Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.71Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.75Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9589Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.78Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.80Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.43Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.13Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.56
Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas

R5 800.00
Foto 1: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas
Foto 2: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas
Foto 3: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas
Foto 4: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas
Foto 1: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas
Foto 2: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas
Foto 3: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas
Foto 4: Potgietersruus (Mokopane) Selfsorg gemubuleerd woon huis op die plaas

 

 Altyd Lecke by

    Potgietersrus 
             / 
       Mokopane 

         oppie plaas

http://www.lecke.co.za/op-die-plaas.html

www.lecke.co.za 

 Kontak; Jentina 073 286 3889

E Pos; jentina@findmeafarm.co.za 

As jy stil en rustige omgewing wil hê om in te bly as jy klaar gewerk het, is dit die plek vir jou (Dit is hier waar die baas wil bly!)

Ons hoë gehalte eenhede is op `n plaas +- 9 Km uit Potgietersrus aan die myne se kant. (vyftien minute vanaf myn 6 Km grondpad)(Dorp toe 2 Km grondpad)

Ons het.

 Een x  een slaapkamer eenheid 

Vier  x twee slaapkamer eenhede

Een x  drie slaapkamer eenheid

Die huise word vir `n minimum tyd van drie maande verhuur.

Elke eenheid word vyf dae van die week gediens.

Wasgoed word gewas. (Jy verskaf jou eie skoonmaakmiddels) 

Tuine word instand gehou.

Water en ligte is ingesluit. (Jy koop jou eie gas vir die stoof)

By elke eenheid is `n motor afdak.

 

Vorige29 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Kontak Andries becker via e-pos.
Telefoon Nommer:0823648281
Selfoon Nommer:0823648281
Geadverteer deur: Andries becker
'n soeknet lid sedert 2014-11-01.
Alle advertensies deur Andries becker.

Nylpark - Roedtan - Limpopo

4352 besigtigings.
Geadverteer op 2014-11-01 17:34:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.