Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Pos beskikbaar - Trekker bestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Pos beskikbaar - Trekker bestuurder Pos beskikbaar - Trekker bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Pos beskikbaar - Trekker bestuurder

Ek is opsoek na 'n hardwerkende eerlike,

gedissiplineerde mans persoon met sober gewoontes, wat onder druk en selfstandig kan werk.

 

Saaiery - Die kanidaat moet prakties aangele wees.

Moet ook goed met mede werkers in 'n span kan saam werk.

 

Daar sal deurlopend opleiding gedoen word deur inset verskaffers onder andere meganies en elektronies.

Die keuringsproses is baie streng.

Finale keuring word deur 'n buite instansie gedoen.

Verwysings op cv's word opgevolg. Moet nie verwysings van familie lede op sit nie.

 

Jou cv kan gestuur word na: lkboerdery@gmail.com 

Vorige30 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Lk boerdery sal kan kontak.
Geadverteer deur: Lk boerdery
Alle advertensies deur Lk boerdery.
'n soeknet lid sedert 2015-02-23.
Bronkhorstspruit - Gauteng

3312 besigtigings.
Geadverteer op 2016-03-24 11:24:11.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.