Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Pos beskikbaar » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Pos beskikbaar  Pos beskikbaar  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Pos beskikbaar

 

Pos beskikbaar vir 'n hardwerkende, eerlike man met sober gewoontes, moet gedissipleneerd en sonder toesig kan werk en druk kan hanteer. 

Die werk vereis dat die persoon die volgende sal moet kan doen: 

 

Kudde Bestuurder 

Bestuur van kommersiele kudde wat onder verdeel is in verskillende troppe.

 

Bestuur van speenkallers op aangeplante weinding   

Bestuur van speenkaller op aangeplante weiding ter voorbereiding vir die voerkraal  -  intensiewe stelsel.

 

Salaris is kompenteerd

Verblyf word voorsien 

 

 

 

 

 

 

 

Vorige21 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Lk boerdery via e-pos
Geadverteer deur: Lk boerdery.
'n soeknet lid sedert 2015-02-23.
Alle advertensies deur Lk boerdery.
Bronkhorstspruit - Gauteng

5048 besigtigings.
Geadverteer op 2016-03-24 11:25:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.