Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Port Elizabeth -Market Garden Projek » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Port Elizabeth -Market Garden Projek Port Elizabeth -Market Garden Projek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Port Elizabeth -Market Garden Projek

R6 000.00

Goeie More,

Ek het onlangs n kleinhoewe bekom in Port Elizabeth wat ek wil ontwikkel in n "Market Garden " padstal en koffie kroeg. Ons gaan nie organies boer nie maar gaan wel natuurlike metodes beoefen.

Ek is opsoek na jong mans of dames wat n passie het vir grond , groei en groente.

Dit is n begin projek en gaan hardwerkende jong mense verg om deur te sien en te voltooi. Landbou , groente ,tuinskepping en meganiese/bou ondervinding sal voordelig wees vir die aansoekers.

Behuising en vervoer sal voorsien word aan die susesvolle kandidate . Daar is twee poste beskibaar en sal vroeg Januarie 2021 in werking tree.

Ek is ook te vinde vir n jong paartjie om die projek saam aan te pak.

 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak W.saunders via e-pos
Geadverteer deur: W.saunders.
'n soeknet lid sedert 2020-11-14.
Alle advertensies deur W.saunders.
Draaifontein - Hunter's Retreat - Oos-Kaap

41 besigtigings.
Geadverteer op 2020-11-14 09:21:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.