Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaaswerk gesoek » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaaswerk gesoek Plaaswerk gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaaswerk gesoek

Ek is op soek na plaasbestuurder/voorman pos. Ek het geen ondervinding maar is bereid om te leer en hard te werk. Ek is tans in 'n bestuurspos in die bankwese. Ek is 36,getroud en het 2 jong kinders. Ek wil graag wegkom van die stadslewe en my kinders in die platteland grootmaak. Ek soek net iemand wat my 'n kans kan gee om myself te bewys.

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jpl sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jpl.
'n soeknet lid sedert 2009-10-09
Alle advertensies deur Jpl.
Proteahoogte - Brackenfell - Wes-Kaap

5219 besigtigings.
Geadverteer op 2009-10-09 17:56:36.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.