Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaaswerk aangebied » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaaswerk aangebied Plaaswerk aangebied  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaaswerk aangebied

Werk aangebied op plaas in Kroonstad-area vir iemand wat n passie het om te boer. Dit behels harde werk, lang ure en n liefde vir die grond, natuur en diere. Vereistes : geldige rybewys,  sober gewoontes, eerlik en betroubaar. Ondervinding van braaikuikens, skape, varke, saaiery en algemene instandhouding sal voordelig wees. Stuur CV met verwysings of kontak 0827714588 of 0828531896. 

 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Soetvlei sal kan kontak.
Geadverteer deur: Soetvlei
Alle advertensies deur Soetvlei.
'n soeknet lid sedert 2019-10-13.
Kroonstad - Vrystaat

78 besigtigings.
Geadverteer op 2019-10-19 15:03:46.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!