Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
Plaasvoorman Plaasvoorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom speel en wen!

Plaasvoorman

Foto 1: Plaasvoorman

Plaas voorman / opsigter pos. Pretoria noord / Onderstepoort omgewing. Benodig dienste van afrikaans sprekende persoon met basiese tegniese kennis op trekkers en plaas implemente.

Klein plasie van 25 Ha met lusern boerdery.

Verkies iemand 45 jaar en ouer.

Een slaapkamer woonstel en krag ingesluit.

Verblyf en voergoeding pakket R8000 tot R10,000 per maand.

Kontak : Johan van Heerden 0725757577

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Cmante sal kan kontak.
Geadverteer deur: Cmante
Alle advertensies deur Cmante.
'n soeknet lid sedert 2018-01-16.
Montana - Pretoria - Gauteng
Kaart vir Montana,Pretoria,Gauteng,Suid Afrika

257 besigtigings.
Geadverteer op 2018-01-16 18:19:54.
WhatsApp Iemand.
 

2018-02-18 12:47:23 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.34651 sekondes vir 54.167.40.159