Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaasvoorman » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaasvoorman Plaasvoorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaasvoorman

Plaasvoorman benodig in die Sasolburg/Heilbron omgewing.  Persoon moet oor kennis beskik van skape en beeste, asook oor die plant van somergewasse.  EC bestuurderlisensie, sweisvaardighede, instandhouding van vloot asook rekenaarvaardighede is 'n aanbeveling.  Salaris onderhandelaar met verskeie byvoordele.  Stuur aansoeke na roneldp40@gmail.com
Vorige32 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ian du plooy sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ian du plooy
Alle advertensies deur Ian du plooy.
'n soeknet lid sedert 2015-06-03.
Sasolburg - Vrystaat

3094 besigtigings.
Geadverteer op 2015-06-03 20:06:21.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.