Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaasvoorman opsoek na ander werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaasvoorman opsoek na ander werk  Plaasvoorman opsoek na ander werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaasvoorman opsoek na ander werk

R9 000.00
Ek is n betroubare jong man, 26 jaar oud opsoek na werk in die landbou bedryf. Ek werk tans 9 jaar vir n top boer in Bultfontein. Ek is getroud en het n seuntjie van 3 jaar. Ek is hardwerkend, lojaal en gemotiveerd. Enige plek in die Vrystaat, bereid om te verhuis en oor te begin.
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Dricky sal kan kontak.
Geadverteer deur: Dricky.
'n soeknet lid sedert 2016-04-18
Alle advertensies deur Dricky.
Bultfontein - Vrystaat

1032 besigtigings.
Geadverteer op 2016-04-18 09:22:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!