Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
plaasvoorman/opsigster plaasvoorman/opsigster  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.

plaasvoorman/opsigster

epos adres

mb.marais@gmail.com

0849089734 

 

goeie more 

 My naam is Madelein en my man se naam is Dirk ons het 4 kinders en is opsoek na n plaaswerk met behuising

 my man is baie hadig hy kan in plaas implemente werk hh is diesel en petrol machanic en boilermaker hy het al op n melkplaas gewerk

ek kan admin doen filing boekhou werk ons kan enie iets doen en kan enige iets nuuts by leer ook

enige plaas werk sal waardeur word of om n plaas op te pas.

 Baie dankie

Vriendelike groete

Madelein en Dirk 

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Madelein en dirk sal kan kontak.
Geadverteer deur: Madelein en dirk
Alle advertensies deur Madelein en dirk.
'n soeknet lid sedert 2017-10-01.
George - Wes Kaap
Kaart vir George,Wes Kaap,Suid Afrika

795 besigtigings.
Geadverteer op 2017-10-01 10:34:43.
WhatsApp Iemand.
 

2017-12-12 01:04:43 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.10168 sekondes vir 54.83.122.227