Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaasvoorman/bestuurder » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaasvoorman/bestuurder Plaasvoorman/bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaasvoorman/bestuurder

R15 000.00

Ek het vir die laaste 3 jaar in amerika gewerk op n 3500 acre soya boon en mielie plaas en met die covid 19 storie is ons H2a werkers almal stop gesit om oor te gaan. Ek is desperaat opsoek na werk . Ek het kinnis in planters , stroopers en messte plaas implemente en kan ook meeste trekkers ry en ook herstel. Ek het ook kennis in spilpunte. As enige iemand n pos beskikbaar het kontak my gerus.

Dankie

 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Johan155 via e-pos.
Selfoon Nommer:0795801848
Geadverteer deur: Johan155
'n soeknet lid sedert 2020-05-09.
Alle advertensies deur Johan155.

Zeerust - Noordwes

134 besigtigings.
Geadverteer op 2020-05-09 20:12:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!