Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

plaasmeisie » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

plaasmeisie plaasmeisie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

plaasmeisie

Aan wie dit mag aangaan

Ek Thea Botha is 24jaar oud en soek werk op n plaas wil baie leer. Ek het ondervinding in varkboerdery, en skape. sal enige soort diere wil bestuur.

Boer 10jaar met varke waar ek alleen eienaar was. Na my matriekjaar het ek met 200 varke geboer en skape. Ek is nie meer finansieel sterk genoeg om aan te gaan nie . Wil graag iemand help op die plaas. Ek kan inspuitings toedien en doserings. kan hard werk, en weet wat van my sal verwag word op n plaas.

Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Telefoon Nommer:0735487496
Selfoon Nommer:0735487496
Geadverteer deur: Skaap.
'n soeknet lid sedert 2013-02-15.
Alle advertensies deur Skaap.
Rietkol - Sundra - Mpumalanga

17839 besigtigings.
Geadverteer op 2013-02-15 15:30:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.