Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

PLAASHUIS WAT LEEG STAAN? » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

PLAASHUIS WAT LEEG STAAN? PLAASHUIS WAT LEEG STAAN?  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

PLAASHUIS WAT LEEG STAAN?

Foto 1: PLAASHUIS WAT LEEG STAAN?


TOESIGHOUERS ONMIDDELIK BESKIKBAAR
Ons soek na 'n PLAASHUIS om in te woon.
Noordwes Provinsie, Leeudoringstad/Wolmaransstad / Klerksdorp 
Ons kan herstelwerk doen.
Ons het eie vervoer.
Ons is selfversorgend. 
Ons beskerm u eiendom teen
diefstal en vandalisme.
Ons hou netjies. 
Het eie vervoer.
Ons vereis slegs die huis, elektrisiteit en warm Water 
Huis moet ook darem bewoopnbaar wees asseblief. 

 
Let wel:
Slegs Langtermyn: Langer as 3 jaar tenminste,
(nie vir mense wie net iemand tydens 'n vakansie nodig het nie asseblief?)
Geen Rondawels nie
Geen Kansvatters en leunaars nie ASSEBLIEF
Geen huise wat in die mark is nie ASSEBLIEF
 
Skakel asseblief weeksdae tussen 09:00 en 17:00 
 Skakel:  072 141 6832
 
 
 
Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pensioenaris sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pensioenaris
Alle advertensies deur Pensioenaris.
'n soeknet lid sedert 2018-11-10.
Leeudoringstad - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Leeudoringstad,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

GPS: -27.2260434, 26.2481798

566 besigtigings.
Geadverteer op 2019-05-14 12:27:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.