Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaasboer » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaasboer Plaasboer  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaasboer

R9 000.00
Benodig dienste van n eerlike en sober afrikaans sprekende man. 45-55 Jaar oud met goeie gesondheid om boerdery op klein plasie naby Pretoria te behartig. Moet basiese elektriese en meganiese ondervinding he  van boerdery toerusting( snymasjiene, trekkers en baalmasjiene). Moet self trekker en implemente hanteer en op pas. Geldige wapenlisensie en eie vervoer n vereiste! Verblyf: 1 slaapkamer met kombuis en woonkamer met krag ingesluit. Vorige verwysings n vereiste! Stuur CV na e-pos of skakel Johan van Heerden by 0725757577. 
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Cmante via e-pos
Geadverteer deur: Cmante.
'n soeknet lid sedert 2018-01-16.
Alle advertensies deur Cmante.
Montana - Pretoria - Gauteng

193 besigtigings.
Geadverteer op 2022-01-21 12:09:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.