Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.
Plaasbestuurder soek werk  Plaasbestuurder soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

Plaasbestuurder soek werk

R18 000.00
Ek soek n plaasbestuurs pos. Het 13 jaar ondervinding met saaiery , bees en intensiewe skaap stelsels. Kan planers en spuite kallibreer en kan enige implement werk. Het ook goeie kennis met spilpunte en rekenaars. Het diesel ambag en is baie goed met meganiese werk. Eintlik enige enige werk. U sal ni spyt wees. Ek kan met vol selfvertroue se ek sal n baie goeie aanwins wees vir u plaas.
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Kontak Corne1984 via e-pos.
Selfoon Nommer:0762541549
Geadverteer deur: Corne1984
'n soeknet lid sedert 2017-11-20.
Alle advertensies deur Corne1984.

Bloemfontein - Vrystaat
Kaart vir Bloemfontein,Vrystaat,Suid Afrika

GPS: -29.085214, 26.1595761

66 besigtigings.
Geadverteer op 2017-11-20 09:28:11.
WhatsApp Iemand.
 

2017-12-11 02:11:22 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.05526 sekondes vir 54.221.76.68