Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

plaasbestuurder pos gesoek » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

plaasbestuurder pos gesoek plaasbestuurder pos gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

plaasbestuurder pos gesoek

ek is n 27 jarige jong man wat vol energie en wilskrag is. ek is opsoek na n plaasbestuurder pos in die wellington/paarl area, in wyndruiwe. ek het alreeds 7 jaar praktiese ervaring in wingerd (wyn druiwe) en perskes, ek is hardwerkend en is oop vir nuwe leer ervarings. indien u n pos beskikbaar het email my by jaen3smith@gmail.com. baie baie dankie 
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jandre sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jandre.
'n soeknet lid sedert 2011-10-24
Alle advertensies deur Jandre.
Wellington - Wes-Kaap

2926 besigtigings.
Geadverteer op 2011-10-24 20:28:13.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!