Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaasbestuurder of plaasvoorman werk gesoek » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaasbestuurder of plaasvoorman werk gesoek Plaasbestuurder of plaasvoorman werk gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaasbestuurder of plaasvoorman werk gesoek

Ek is baie goed met maganiesewerk, plaasimplemente, bomas, wildsheinings, elektrieseheinings, staalstrukture, welding (co2, inverter en oliewelding), bouwerk, algemene herstelwerk en plaas verwante take en aanteel van wild. Goeie menseverhoudings en goed met gaste. Is besigheidsgedrewe en goeie leier in bestuur. Sobergewoontes. Altyd op tyd vir werk en altyd op my pos. Moet in kan bly, het vrou en 2 kinders. Vrou kan ook in boerdery inval en help.
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ryno90 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ryno90
Alle advertensies deur Ryno90.
'n soeknet lid sedert 2017-11-11.
Bela-Bela - Warmbad - Limpopo

1154 besigtigings.
Geadverteer op 2017-11-11 21:39:21.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.