Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

PLAASBESTUURDER OF ENIGE LANDBOUVERWANTE POS GESOEK » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

PLAASBESTUURDER OF ENIGE LANDBOUVERWANTE POS GESOEK PLAASBESTUURDER OF ENIGE LANDBOUVERWANTE POS GESOEK  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

PLAASBESTUURDER OF ENIGE LANDBOUVERWANTE POS GESOEK

EK IS N 36 JARIGE GETROUDE MAN MET 2 SEUNS(9,14JR)OP SOEK NA ENIGE PLAASBESTUURDERS POS OF ENIGE IETS VERWANT IN MY ONDERVINDING IN DIE LANDBOU SEKTOR.MATRIEK GESLAAG,SERTIFIKAAT IN BOERDERY(GLEN),BESPROEIING(MIELIES,KORING,SONNEBLOM,LUSERN),BEESTE,SKAPE,WILD(ONDERVINDING VAN SIEKTEVRYE BUFFELS,BASTERGEMSBOKKE,SWARTWITPENSE,JAGLUIPERDS,WILDVANG ENS.)
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Loan pelser sal kan kontak.
Geadverteer deur: Loan pelser
Alle advertensies deur Loan pelser.
'n soeknet lid sedert 2011-01-09.
Tweespruit - Vrystaat

3817 besigtigings.
Geadverteer op 2011-01-09 05:23:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!