Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.
Plaasbestuurder - Kweekhuise Plaasbestuurder - Kweekhuise  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Plaasbestuurder - Kweekhuise

Plaasbestuurder - Kweekhuisboerdery Naboomspruit

Vereistes:

- Dinamies, hardwerkend en doelgerigte persoon.

- Passie vir landbou met landbouondervinding.

- Rekenaarvaardig

- Georganiseerd en baie presies

- Goeie bestuurs- en leierskapsvermoens

- Tussne 30 - 45 jaar en 'n nie-roker

- Beginselvaste persoon met goeie waardes

- Moet oor meganiese en elektriese kennis beskik.

- Ondervinding he in instandhoudingswerk.

Lang termyn - geleentheid. 

Stuur CV : hanna@pcwireless.co.za 

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hanfra01 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hanfra01
Alle advertensies deur Hanfra01.
'n soeknet lid sedert 2014-07-25.
Naboomspruit - Limpopo
Kaart vir Naboomspruit,Limpopo,Suid Afrika

77 besigtigings.
Geadverteer op 2018-08-01 10:52:31.
WhatsApp Iemand.
 

2018-08-22 01:13:03 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.04701 sekondes vir 54.80.140.29