Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Plaasbestuurder - Kweekhuise Plaasbestuurder - Kweekhuise  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

Plaasbestuurder - Kweekhuise

Plaasbestuurder - Kweekhuisboerdery Naboomspruit

Vereistes:

- Dinamies, hardwerkend en doelgerigte persoon.

- Passie vir landbou met landbouondervinding.

- Rekenaarvaardig

- Georganiseerd en baie presies

- Goeie bestuurs- en leierskapsvermoens

- Tussne 30 - 45 jaar en 'n nie-roker

- Beginselvaste persoon met goeie waardes

- Moet oor meganiese en elektriese kennis beskik.

- Ondervinding he in instandhoudingswerk.

Lang termyn - geleentheid. 

Stuur CV : hanna@pcwireless.co.za 

Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hanfra01 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hanfra01
Alle advertensies deur Hanfra01.
'n soeknet lid sedert 2014-07-25.
Naboomspruit - Limpopo
Kaart vir Naboomspruit,Limpopo,Suid Afrika

198 besigtigings.
Geadverteer op 2018-08-01 10:52:24.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-13 12:44:26 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.34271 sekondes vir 3.80.85.76