Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas/Wildsplaas Bestuurder » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas/Wildsplaas Bestuurder Plaas/Wildsplaas Bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas/Wildsplaas Bestuurder

R20 000.00
Foto 1: Plaas/Wildsplaas Bestuurder

 ek is n 41 jarige man opsoek na werk op n plaas of wildsplaas. ek is hardwerkend, lojaal en het baie jare se ondervinding in plaas bestuur. ek is getroud en het 3 kinders.versoek graag behuising op die plaas vir my familie. my vrou 34 sal ook kan werk op die plaas en sal kan omsien na alle administratiewe werk wat gedoen moet word. my eerste opsie sal wees om in die kaap provinsie n pos te aanvaar, maar enige ander provinsie sal ook voldoende wees. 
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Adaan sal kan kontak.
Geadverteer deur: Adaan.
'n soeknet lid sedert 2014-06-11
Alle advertensies deur Adaan.
Pretoria-Wes - Gauteng

3315 besigtigings.
Geadverteer op 2014-06-11 23:19:04.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!