Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas werk gesoek » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas werk gesoek Plaas werk gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas werk gesoek

R15 000.00
Foto 1: Plaas werk gesoek
Foto 2: Plaas werk gesoek
Foto 3: Plaas werk gesoek
Foto 1: Plaas werk gesoek
Foto 2: Plaas werk gesoek
Foto 3: Plaas werk gesoek

Goeie dag

My naam is Douw Honiball.

Ek is 35 jaar oud, getroud met 'n seuntjie van 3jaar.

Tans woonagtig in die Bronkhorstspruit omgewing. Ek is dringend opsoek na enige plaas werk wat beskikbaar is. Ek het wel nie baie onderfinding in vee nie, maar is bereid om meer oor vee te leer sou dit 'n vereiste wees. Ek het 10 jaar ondervinding van saai Boerdery in Mielies, Soyabone, Koring, Hawer, Hars, Lusern, Grondbone en Peakanneute. Van grond voorbereiding tot oes tyd. Verder ook het ek kennis van Besproëing in die form van Spilpunte ( Valley, Zimantic en senter 360) mikro as ook makro Besproëing.
Ons as gesin is bereid om te verhuis indien dit van ons verlang sou word.
Op die staduim is bereid om onder te begin as Trekker drywer en myself op te werk tot plaas bestuurder.

Kan my kontak by die volgende

E-pos: douwhoniball@gmail.com

Foon: 0659955215

Alternatiewe nommer 0761028151
Vorige11 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Selfoon Nommer:065 995 5215
Geadverteer deur: Douw, honiball.
'n soeknet lid sedert 2018-02-28.
Alle advertensies deur Douw, honiball.
Klerksdorp - Noordwes

323 besigtigings.
Geadverteer op 2019-02-05 01:12:14.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.