Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas voorman » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas voorman Plaas voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas voorman

More ek is op soek na werk het ondervinding van boerdery (plant stroop en self aangedrewe spuite ook ry kode 14  vee ens)ek kan instandhoudingskoste werk ook doen op plaase en op trekkers en implementering. Ek is nie bang vir werk nie en is bereid om teleer as ek nie ondervinding het nie .dit is n kort beskruiwing maar kan alle aspete van n boerdery hanteer.Het ook gewerk as 'n vloot kontroleerder is nie bang om te werk nie het my werk verloor as gevolg van die droogte dankie Johan 0739191969
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Jjvdm via e-pos
Geadverteer deur: Jjvdm.
'n soeknet lid sedert 2016-01-04.
Alle advertensies deur Jjvdm.
Bethal - Mpumalanga

1238 besigtigings.
Geadverteer op 2016-04-14 12:01:13.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.