Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas voorman » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas voorman Plaas voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas voorman

R12 000.00
Ek is `n afgetrede persoon, getroud vir 30 jaar, wat opsoek is na `n aftree werkie. Ek is baie lief vir die natuur, was op `n Landbou skool (Boland), by die KWV in Paarl gewerk vir 2 jaar. Daarna 2 jaar as Wynkelder assistent by Mcgregor Kelder gewerk en toe vir 2 jaar op `n wingerd plaas in Slanghoek area gaan werk as `n voorman. Ek het uit getree as `n Bestuurder van `n groot maatskappy in die petrochemiese bedryf en baie ondervinding in bestuur, finansies, mense en beplanning. Ek het 31 jaar vir die maatskappy gewerk en deur die range gevorder. Ek is baie betroubaar, afrikaans in murg en been en `n christen. My kinders is almal getroud en gevestig. Ek is baie handig met my hande, fluks en lewenslustig. Ek sal nooit kan stil sit nie en daarom is ek opsoek na `n aftree werkie op `n plaas na-aan die natuur. Ek sal aleelnlik `n werk in die weskaap aanvaar na aan my kinders en kleinkinders want ons is familie mense. Boland en Overberg pmgewing sal 100% wees. 
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Fh sal kan kontak.
Geadverteer deur: Fh
Alle advertensies deur Fh .
'n soeknet lid sedert 2012-11-13.
Saldanha - Wes-Kaap

3000 besigtigings.
Geadverteer op 2012-11-13 09:15:37.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.