Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Plaas voorman  Plaas voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.

Plaas voorman

R7 000.00

Ek is n 21jarige man en opsoek na werk op n plaas. Ek het heelwat kennis van algemene boerdery asook my eie paar skape wat ek meer begin het n jaar terug. Ek is van Leandra Mpumalanga.

Wil graag meer ondervinding opbou en is bereid om te leer en te werk. Salaris onderhandelbaar en kan bespreek word. Kontak my op 082 633 7144.

Groete Roelf 

Vorige6 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

 
Kontak Roelf712 via e-pos.
Selfoon Nommer:0826337144
Geadverteer deur: Roelf712
'n soeknet lid sedert 2017-12-13.
Alle advertensies deur Roelf712.

Kriel - Mpumalanga
Kaart vir Kriel,Mpumalanga,Suid Afrika

576 besigtigings.
Geadverteer op 2017-12-13 22:04:26.
WhatsApp Iemand.
 

2018-07-21 17:28:35 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.08015 sekondes vir 54.224.60.122