Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas voorman » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaas voorman  Plaas voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas voorman

 


PLAASBESTUURDER (WARMBAD  OMGEWING)

Vereistes:- Individue met ‘n liefde vir Wild -  en Beesboerdery, ondersteun deur minimum 3 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van Wild -  en Bees boerdery. Basiese tegniese- / meganiese aanleg.

Kwalifikasies in bogenoemde sal tot voordeel wees. 

Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringvermoë- Agtergrond kennis en ervaring van kudde dragtigheid & dekking- Kuilvoer onder spilpunt besproeiing dien as verdere aanbeveling.

Pligte behels ondermeer: - Onafhanklike bestuur van boerdery eenheid- Handhawing van optimale produksie- Effektiewe arbeidsbestuur, ontwikkeling en uitbou van die boerdery en kudde. Diere gesondheid - Instandhouding  wat insluit herstel van waterpype, kampdrade en meganiese toerusting.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakkette met voordele wat insluit gratis behuising, werksvervoer, pensioenskema aan die poste gekoppel.Om aansoek te doen rig u volledige CV aan shamwari4africa@vodamail.co.za


 

Vorige25 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bestercs sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bestercs
Alle advertensies deur Bestercs.
'n soeknet lid sedert 2017-07-19.
Witbank - Mpumalanga

3340 besigtigings.
Geadverteer op 2017-07-24 14:59:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.