Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plase
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500 PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500

R298 500.00
Foto 1: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 2: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 3: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 4: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 5: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 1: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 2: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 3: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 4: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500
Foto 5: PLAAS TE KOOP IN DIE CERES KAROO VIR R298 500

Indien u n stuk grond soek waarop geen regeringseise is nie, met vrede,vryheid,veiligheid,ruimte en die wild as vennoot, is hierdie vir u en u gesin. 

Daar is genoeg water en genoeg spasie om u eie jaghuis te bou, of deur ons vir u te laat bou teen n addisionele koste van R85 000.

Kom geniet die wild waarvan u ook die eienaar is en plant jou eie groente of blomme in die tonnels op die plaas.

Kom geniet ook saans die flitsende sterre. 

Die plaas is 118 km vanaf Ceres dorp en 254 km vanaf Kaapstad Sentraal, met slegs 77 km grondpad.

Regtig n goeie belegging vir u en u gesin en vriende!

Jy lewe net eenmaal, en as jy geniet wat jy het, het jy alles! 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

 
Kontak Rolf via e-pos.
Telefoon Nommer:0625432692
Selfoon Nommer:0625432692
Geadverteer deur: Rolf
'n soeknet lid sedert 2018-08-20.
Alle advertensies deur Rolf.

Kleinmond - Wes Kaap
Kaart vir Kleinmond,Wes Kaap,Suid Afrika

205 besigtigings.
Geadverteer op 2018-09-03 17:52:39.
WhatsApp Iemand.
 

2018-11-13 17:58:19 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.29493 sekondes vir 54.144.100.123