Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas meisie soek dringend werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas meisie soek dringend werk Plaas meisie soek dringend werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas meisie soek dringend werk

R5 000.00
Foto 1: Plaas meisie soek dringend werk
Foto 2: Plaas meisie soek dringend werk
Foto 3: Plaas meisie soek dringend werk
Foto 1: Plaas meisie soek dringend werk
Foto 2: Plaas meisie soek dringend werk
Foto 3: Plaas meisie soek dringend werk

Hi goeie dag, 

Ek is n 27 jarige meisie met geen afhanklikes wat dringend opsoek is na enige plaas werk.

Ek is hard werkend en nie bang vir harde en vuil werk nie. Ek wil graag leer en n beter toekoms

Vir my self skep. Ek is baie lief vir die natuur , diere en tuin maak. Sal so baie waardeur as daar

Iemand is wat my die geleentheid sal gee. Verkies om op die plaas te bly en ook waar ek dalk kan

Vervoer ook kry. Ek het baie jare se ondervinding in Lodges en Game farms. Baie dankie 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Elmarey via e-pos.
Telefoon Nommer:0829470740
Selfoon Nommer:0829470740
Geadverteer deur: Elmarey
'n soeknet lid sedert 2015-04-13.
Alle advertensies deur Elmarey.

Silverfields - Krugersdorp - Gauteng

4631 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-13 13:58:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!