Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas hulp en toesig » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaas hulp en toesig Plaas hulp en toesig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas hulp en toesig

R1 234.00
Op soek na hulp met klein groente boerdery vir algemene take en toesig op plaas 10km buite George in die Weskaap in ruil vir klein woonstel en klein salaris. Persoon/Egpaar moet afgetree, gesond en sonder afhanklikes wees met eie vervoer en  finansieel onafhanklik wees. Kennis van skaapboerdery en voerkraal kan ook voordelig wees vir ander vertakking van die boerdery. Stuur asb u volle besonderhede, agtergrond, ondervinding en belangstellings met kontakbesonderhede per epos na bniemand@lantic.net. Ek benodig ten minste twee verwysings wat ek kan kontak waar u voorheen gewerk het. By voorbaat dankie
Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ben niemand sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ben niemand
Alle advertensies deur Ben niemand.
'n soeknet lid sedert 2020-09-27.
George - Wes-Kaap

198 besigtigings.
Geadverteer op 2020-09-27 10:05:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.