Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

plaas bestuurders pos gesoek asseblief » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

plaas bestuurders pos gesoek asseblief plaas bestuurders pos gesoek asseblief  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

plaas bestuurders pos gesoek asseblief

R11 000.00
Goeie dag, ek is Johannes Combrinck. Getroud met nog 1 kannetjie op skool.(Tuis onderig). Ek het jare lange ondervinding in die ko-operatiew bedryf, en plaas voorman werk. Ek het nie n graad nie, maar my kennis in vee teeld, groot en kleinvee, vark en hoender boerdery is groot. Ek is ook bekend met stoed diere en boerdery. Geweldige kennis van vee siektes, medikasie en die toe dienning daarvan. Is bekend met besproeing en droe lande en gewasse soos mielies en sonneblom, koring ens. My vrou is ook n plaasnooi alhoewel sy in die sekerheids bedryf was. Ons is opsoek na n plaasbestuurders pos op n plaas met gemengde boerdery. Kan ook bou en instandhouding doen, salaris paket is onderhandelbaar maar sluit verblyf en n werks voertuig in.ek kan onafhanklik werk, glo om saam my span te werk dit bou respek na weerskante van die boerdery op en handhaaf goeie vertroue en werks verhoudinge. Kan diligeer en besluite onafhanklik neem indien die plaas eienaar nie beskikbaar is nie. Ek is redelik meganies aangele, alhoewel meganika nie my sterkste punt is nie. Ek wil n eerlike lang oop pad saam met my werkgewer stap. Ek deel graag my kennis en leer dit wat ek nie weet nie. Indien U belangstel kontak my gerus. Baie dankie dat u hier gelees het. Combrinck groete.
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Kontak Popeye via e-pos.
Telefoon Nommer:0762366627
Selfoon Nommer:0849817914
Geadverteer deur: Popeye
'n soeknet lid sedert 2013-08-10.
Alle advertensies deur Popeye.

Bronkhorstspruit - Gauteng

1365 besigtigings.
Geadverteer op 2013-08-10 22:46:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!