Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas bestuurder » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas bestuurder Plaas bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas bestuurder

R12 000.00
Foto 1: Plaas bestuurder

Goeie dag

  My naam is Kevin en woon tans in Musina en bestuur n jag onderneming van 3 plase , altesaam is dit 2800ha. Ons het 2 lodges waarvan die een kamp dertig mense kan slaap en die ander agt. Ek het ondervinding in alle aspekte van wildsplaas bestuur asook trok ry en verskeie grond verskuiwing masjiene. Ons plant 60 ha spanspek onder drip besproeing en ek is betrokke by dit en die pakhuis as die jag seisoen klaar is.

 

Ek wil graag my kennis verbreed  in die boerdery omgewing dus is ek opsoek na ander werk en stel baie belang in wingerd asook bomme (avos,pekaneut sitrus ens)

  Skakel my gerus by 083 447 9648 of krpondrift@gmail.com

Vorige50 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Kevin kr via e-pos.
Selfoon Nommer:083 447 9648
Geadverteer deur: Kevin kr
'n soeknet lid sedert 2018-06-19.
Alle advertensies deur Kevin kr.

Aberdeen - Oos-Kaap

583 besigtigings.
Geadverteer op 2018-06-19 07:36:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!