Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas Bestuurder » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas Bestuurder Plaas Bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas Bestuurder

R8 000.00

Ek is dringend opsoek na werk. Het 9 jaar ondervinding op hoender - en beesplase. Was plaasbestuurder en het alle onderhoud, instansies en aankope gedoen.

Voor dit was ek by 'n Bakkery waar ek depo bestuurder was.  Dit het bemarking, instandhouding - dienste ens. van die trokke, bestuur van drywers, bestellings ens ingesluit.

Ek kan alle onderhoud op huise ook doen, soos elektriese werk, verfwerk, dak lek regmaak en "plumbing" take ook.

 

 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Pac via e-pos.
Telefoon Nommer:n/a
Selfoon Nommer:0728460472
Geadverteer deur: Pac
'n soeknet lid sedert 2017-10-17.
Alle advertensies deur Pac.

Bela-Bela - Warmbad - Limpopo

1245 besigtigings.
Geadverteer op 2017-10-17 12:13:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.