Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas bestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaas bestuurder Plaas bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas bestuurder

n Nuut beginde landbouonderneming in die Hermon, Wes Kaap omgewing, beskik oor bogenoemde vakature, met diensaanvaarding so spoedig moontlik.

Hierdie uitdagende geleentheid word gebied aan ‘n eerlike, entoesiastiese, ervare en gesonde persoon met goeie leierskapsvaardighede, ‘n hardwerkende persoon wat selfstandig en innoverend kan dink en inisiatief kan neem. Die kandidaat sal onder andere die volgende verantwoordelikhede behartig en vereis kundigheid oor die volgende aspekte:

- -

- -

-

-

- - -

- - -

• •

Skaap kudde opbou en bstuur: Voeding, Versorging en Bestuur (Marino & Damara Meat Master cruising)

Verbou, saai en stroop van
Lusern (verbouing, produksie en oes, asook grondbewerking) Groente verbouing en Saadproduksie

Goeie kennis van besproeiing stelsels en bemestingsprogramme Goeie meganiese kennis vir onderhoud en instandhouding van

alle masjienerie en geboue
Uiteensetting/opstel van begroting tesame met deurlopende

finansiΓ«le bestuur van inkomstes en uitgawes teenoor die begroting

Verantwoordelikheid neem van alle finasiele aspekte van die Boerdery

Uitbreidings geleenthede kan identifiseer en ontwikkel Bemarking en verkope sowel as aflewering van produkte Rekenaarvaardighede, administrasie en Akkurate

rekordhouding
Moet oor goeie menseverhoudings beskik en moet personeel

kan dryf en bestuur
Algemene netheid van plaas, geboue, masjienerie, toerusting en

gereedskap
Rapportering aan Trustees behartig

‘n Toepaslike tersiΓͺre kwalifikasie met ondervinding sal u aansoek versterk.
Voorkeur sal gegee word aan persone met beste bewese ondervinding.
‘n Kompeterende mark verwante vergoedingspaket word volgens die kandidaat se ondervinding, opleiding en kwalifikasies aangebied

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ops@st3group.co.za sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ops@st3group.co.za.
'n soeknet lid sedert 2020-11-17
Alle advertensies deur Ops@st3group.co.za.
Kuilsrivier - Wes-Kaap

68 besigtigings.
Geadverteer op 2020-11-19 11:43:31.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!